EduXplore Noord Ekspo 2024
Datum:
11 Mei 2024
In 2024 sal die volgende kategorieë ingesluit word:
- Tuisonderwys
- Kleinskole / Kothuisskole / Leersentrums
- Privaatskole
- Kurrikulumverskaffers
- Leerhulpmiddels
- Buitemuurse- en buiteklaskameraktiwiteite en uitstappies
- Tersiêre instellings en opleiding
- Leap year (Gap Year)
- Opleidingsgeleenthede / Kwalifikasies / Kursusse
- Ondersteuningsdienste ens.
- Stokperdjies
- Vakleerlingskappe
- Entrepreneurskap
- Sport
- Boeke
- Kinder aktiwiteite
- Entrepreneurship
- Matriekopsies
9:30 – Children with learning difficulties can reach their full potential. Hannelie Brönner
10:00 – Die kopskuif van skooldenke tot tuisskool vryheid. Janet Kieswetter
10:30 – How to be a successful homeschooling parent. Colin Northmore
11:00 – Dangers of social media and human trafficking. (Ouderdomsbeperking 13jr.) Karen Menkveld
11:30 – Begaafde kinders. Charlene Chauvet
12:00 – Classical Tools for a Modern World: Shaping hearts AND minds for the 21st century. Simone Billson
12:30 – Future oriented skills your child should acquire. Annerine Wenhold
13:00 – Tuisskool A-Z Super Seminaar Ronéll van Rooyen
9:30 – Wetenskap demonstrasie. Xperiland
10:00 – Interaktiewe drama demonstrasie. Helen O’ Grady Drama Academy
10:30 – Reptielvertoning. Producate
11:30 – Arduino demonstrasie. Curios DIY
12:00 – Selfverdedigingsprogram. ATA Martial Arts
12:30 – Wetenskap demonstrasie. Xperiland
13:00 – Interaktiewe drama demonstrasie. Helen O’ Grady Drama Academy
13:30 – Reptielvertoning. Producate
14:10 – Selfverdedigingsprogram. ATA Martial Arts