KwaZulu-Natal EduXplore Expo 2024
Datum:
14 September 2024
Kategorieë
Lesingprogram
Demonstrasies
Kategorieë
In 2024 sal die volgende kategorieë ingesluit word:
- Tuisonderwys
- Kleinskole / Kothuisskole / Leersentrums
- Privaatskole
- Kurrikulumverskaffers
- Leerhulpmiddels
- Buitemuurse- en buiteklaskameraktiwiteite en uitstappies
- Tersiêre instellings en opleiding
- Leap year (Gap Year)
- Opleidingsgeleenthede / Kwalifikasies / Kursusse
- Ondersteuningsdienste ens.
- Stokperdjies
- Vakleerlingskappe
- Entrepreneurskap
- Sport
- Boeke
- Kinder aktiwiteite
- Entrepreneurship
- Matriekopsies
Lesingprogram
9:30 – The secret to success for homeschooling online.
Colin Northmore, Evolve Online
10:00 – Creating good habits.
Pieter Rousseau, Elroi Academy
10:30 – American High School Diploma explained.
Haelene van der Walt, Educ8 SA
11:00 – Methods of homeschooling.
Wendy Allen
12:00 – The law, what you should know.
12:30 – Dangers of the digital age.
13:00 – Can my children go back to mainstream school?
Nix Cilliers
13:30 – Cambridge.
Siraj Ghoor, Knowledge Thirst Media
14:00 – GED.
Sarah Naidoo, Xavier Learning Centre
Demonstrasies
Die program sal binnekort beskikbaar wees.